So 'n lekker kuier en braai saam met goeie vriende; so 'n blessing. Die windje en weer was preek, vir 'n perfekte vrou en ma. Lief vir jou Ka, millions!
| Ek het hulle gewaarsku ek gaan 'n foto neem, maar ja, ek dink al die "verversings" het die seuns honger gehad... |
| Mooi mens, elke een. |
| Nes Toyota se handbrieke, sukkel Toyota bestuurders ook maar met hulle sig in die donkerte, haha! |