Frank, baie dankie vir die gebruik van jou plaas, dit was awesome. Nicky, dankie vir die organise en Jaques D, Jaques se Broer, Bul en Alex, dankie vir die skiet reel. Bo alles, dankie aan ons Vader; U is so goed vir ons, baie, baie dankie.
Saturday, May 19, 2018
Monday, May 14, 2018
Sunday, May 13, 2018
Karla's 18th & snaps from Rynard, Retha and Reghard's visit so far
Saturday, April 14, 2018
Herfs lambraai en lekker dak natmaak.
Ons eerste herfs braai en lekker dak natmaak saam pelle. Dankie almal dat ek nou 5kg swaarder is; jullie is bad spanners!
| Lekker rustig. |
| Slagter besig met sy brood special. Wenner! |
| Jakkals keeping an eye on the Amelia Park lambs. |
| Nou braai ons, en... |
| ...dan is 'n Boer op sy happy'ste. |
| Karla, Mila and a Kindle,...and an Instax camera that Mila found fascinating. |
| The games of our youth are now the games of their youth. Proud in a weird kinda way. |
| Steven gooi'ing "moves". |
![]() |
| Pense vol en chill nou by die warmte. |
Subscribe to:
Posts (Atom)
