Sunday, March 17, 2013

Braai by die Bann gesin

Petie & Danie . Gee 'n man 'n bier en 'n braai en alles is mooi! 
Die dames praat diep-dinge!


Die manne met die "kanne" innie hanne.

Karla, Philip en Geno woes aan die speel.




Jitte, maar dit lyk nou lekker!

Geno, MC en Philip