Na 'n wille week by die werk was dit lekker om gistraand 'n klomp van ons nuwe vriende oor te he vir 'n braai. Die twee Weber's het soortvan by-gebly, en die vuurtje later in die aand, die perfekte weer en afwesigheid van mozzies was great. Danie Ka vir al jou moeite deur die dag X.
![]() |
| Ons was almal lekker honger! Ons het net gebid, en sekondes later begin wegle! |
![]() |
| Steak, boerie en Amelia Park lam, mmmm! |
![]() |
| ....al daai slaai was 'n eye-blind. Hy het net die vleis geeet :-) |
![]() |
| Die eetkamer tafel het al baie, baie kuier-mense om hom gehad. Ons is dankbaar dat die Here ons almal so aanhoudend seen, met ons "ou" en nuwe vriende (familie). |
![]() |
| Lekker vol. |
![]() |
| Nickey vertel kamp-stories, en van 'n tent sonder pale...funny! |
![]() |
| Al wat 'n mens nodig het op 'n Vrydagaand. |
![]() |
| Scheepers en Elize geniet die vuurtjie se hitte. |










