Vandag was ons geseend met mooi weer, lekker kos en geselskap uit die heel boonste rakke. Ons is dankbaar en gee alle eer aan ons Pa in die hemel; Hy het ons weer baie geleer die jaar. Ons is lief vir julle almal.
![]() |
![]() |
| Mmmm, Melktertjie's ! |
![]() |
![]() |
| Die main-manne... |
![]() |
| Scarfo's choppie's en garlic hoener. Woes lekker ;-) |
![]() |
| Mmmm! |
![]() |
| Vir spys en drank se ons U dank, ons loof U naam O Heer. |
![]() |
| Group shot; no flash. |
























