Friday, December 25, 2015

Kersdag viering en kuier by die Aussie Van's

So, na amper twee jaar se wag het ons uiteindelik vriende kon oornooi om by ons die dag te kom vier.  Die Here seen ons elke dag en ons is dankbaar vir die vriende, kos, weer en vooreg om die oggend nogal in Afrikaans te kon kerk hou. Hy is ALTYD goed.

Soos gewoonlik volg hieronder somer 'n streepsak vol foto's. Ek het nie "captions" by almal gesit nie, so geniet maar net die kiekies.

Weereens 'n Geseende Kersfees aan almal wat die blog dalk vandag/more raaklees. 2016 is amper op ons, en ons wens julle almal geweldige voorspoed toe vir die nuwe jaar en al sy dinge.


The bit die kids just CAN'T wait for...cute as always.



Jakals prepping the prawns, with help from Karin, with the boys looking on.

Ouma Isabel, Ouma Tinks en Briar.





Mandy doing something...not sure what that green stuff is?
Even now, still don't know what it was?
(Yeah, yeah, I'll eat more of it starting tomorrow...)




Sondassies....

Warla Wonky XXX +1

Our Swiss connection ;-)


Tradition - The Neumann's and the Pav....woes lekker!

Ons baby...en sy het BAIE biltong gekry. Ougat brak.


The Weber's getting warmed up...





Two Chooks in the left, two Amelia Park roasts and a smoked ham in the right.
We also baked two breads and 12 jacket potato's in them too, with only Greg's
prawns going in to the house oven.

Baie mooi tafeldoek en stoel versierings my liefling. X


You know it....trouble x2...willer as die wildtuin...

Yes, it tasted as good as it looks!



Chow time.


Working some of the food off with a walk around the 'burbs and playpark....

...before round two....eisch!! And Amarula too!

My favorite photo of the day.

A sharper one (with fill-flash), but I love the blurry one.