Showing posts with label Deo Gloria Rockingham. Show all posts
Showing posts with label Deo Gloria Rockingham. Show all posts

Saturday, December 2, 2017

Kleingroep jaar-end kuier en Souvla

Vandag was ons geseend met mooi weer, lekker kos en geselskap uit die heel boonste rakke. Ons is dankbaar en gee alle eer aan ons Pa in die hemel; Hy het ons weer baie geleer die jaar. Ons is lief vir julle almal.














Mmmm, Melktertjie's !





Die main-manne...

Scarfo's choppie's en garlic hoener. Woes lekker ;-)



Mmmm!

Vir spys en drank se ons U dank, ons loof U naam O Heer.



Group shot; no flash.

Tuesday, January 10, 2017

Kleingroep Vis en Chips piekniek by die see

Gistraand het ons almal lekker rustig by die see bymekaar gekom, en Brendon het 'n wonderlike plekkie gekies. Hy is baie oulik in daai way...
 
Behalwe vir die kleingroep was die mense om ons ook sommer baie interessant. Dankie Susan vir die keuse ;-)  My gunstelling was die electro-shock mense, maar Susan, ek weet jou highlight was Eugene se reaksie op die man-in-black, haha!
 
Anyways, hier is so paar kiekies. Ek stem volgende keer (Vrydag aand?) ontmoet ons almal mekaar by Shoalwater Islands Marine Park (by die Penguin Island car park se strand).
Hier is die presiese koordinate -32.3032701,115.7016191  -  6pm
 
Lekker dag almal ;-)
 
Ons groep besig om vis en chips te geniet

Geno met Polony en Chips...sy en Karla se gunstelling.


Links: Cable Tie #1 and #2      Regs: Whopper #1 en #2




Kinders op die strand, met die floating water-park in die agtergrond.