Net so paar foto's wat ek so net na 1am geneem het.
Was 'n lekker aand en 'n mooi verjaarsdag vir Geno om te onthou.
Die Van Rensburg laer... |
Binne die dansskuur - Daar is baie wat dans, maar die is 'n lang "exposure" so die mense blur/ghost en raak amper onsigbaar, haha! |
Die Melkweg en Suiderkruis |