Saturday, May 19, 2018

Manne Kerk Kamp op Frank se plaas - 2018

Frank, baie dankie vir die gebruik van jou plaas, dit was awesome. Nicky, dankie vir die organise en Jaques D, Jaques se Broer, Bul en Alex, dankie vir die skiet reel. Bo alles, dankie aan ons Vader; U is so goed vir ons, baie, baie dankie.



















Sunday, May 13, 2018

Karla's 18th & snaps from Rynard, Retha and Reghard's visit so far

Beer pong!












@ Margaret River Chocolate factory in Swan Valley 


Mandurah River




Pinky Beach - Magical spot






Karla + Quokka

Sundowners at Hotel Rottnest


Saturday, April 14, 2018

Herfs lambraai en lekker dak natmaak.

Ons eerste herfs braai en lekker dak natmaak saam pelle. Dankie almal dat ek nou 5kg swaarder is; jullie is bad spanners!

Lekker rustig. 
Slagter besig met sy brood special. Wenner!


Jakkals keeping an eye on the Amelia Park lambs.


Nou braai ons, en...

...dan is 'n Boer op sy happy'ste.

Karla, Mila and a Kindle,...and an Instax camera that Mila found fascinating. 
The games of our youth are now the games of their youth. Proud in a weird kinda way.


Steven gooi'ing "moves". 


Pense vol en chill nou by die warmte.