Sunday, March 27, 2022

Karin se 50-ste Soufla-braai by die Lubbe's

 So 'n lekker kuier en braai saam met goeie vriende; so 'n blessing. Die windje en weer was preek, vir 'n perfekte vrou en ma. Lief vir jou Ka, millions!




Ek het hulle gewaarsku ek gaan 'n foto neem, maar ja, ek dink
al die "verversings" het die seuns honger gehad...

Mooi mens, elke een.

Nes Toyota se handbrieke, sukkel Toyota bestuurders ook maar met 
hulle sig in die donkerte, haha!