Thursday, December 26, 2013

Kersfees 2013 - Ons is so gelukkig met al ons goeie vriende! Dankie Here.

Kersfees 2013 is alweer verby! Kan mens glo? Maar, ons is so gelukkig om so baie goeie vriende hier in Perth te he, om dit mee te kon deel. Ons is so baie dankbaar daarvoor! 

A groep foto saam met die hele "gang", in Andre- en Sonia-hulle se kombuis area.


24 Desember - Oukersdag saam met die Ludick's


Rusty wou net nie saam speel nie! Vieslike hond :-) !!


Twee pragtige meisies en Geno wat homself net nie kan help nie, haha!



Mmmm! Varkboud en baba-aartappels op die Weber. Dit was VERSKRIKLIK lekker!



KERSDAG in CARRAMAR - 2013

Besig om die "snacks" reg te kry so uur voor almal gekom het. Too much!

Vroeg in die middag, buite by Andre-hulle se huis. Karla en Sanchia het die tafel gedek.

Karla, ons prinses, was "Santa" vir die presente uitdeel vir die kids! Ons is so trots op haar!

Ka sien Santa vir die eerste keer.

Geno en sy Iron-man glove persent.




Al die pragtige dames.

Greg busy getting the Pavlova ready. It was awesome!


Someone managed to snap a photo of me too. Naughty!


Al ons goeie vriende, waarmee ons so lekker kon kuier en Kersfees vier.

Funny Face version...

Francois, Karien en gesin.
Petie, Mariaan en gesin.

Greg, Briar en tannie Tienks (Greg se ma wat kuier uit RSA).

Andre, Sonia, Sanchia en "Candy".

Die "Aussie Van's"

Walking the streets at 11pm looking at houses decorated for Christmas. Good fun.




After the street-walk Greg sang us "Love me again" by John Neumann...the video will be released soon... :-)

Briar having a good laugh at Greg's antics!

Eugene; flat batteries....


BOXING DAY

Sanchia met haar e-Scooter. Dit was nou funny en Sonia se video kom ook later die week uit, haha! 


9:30am....Andre is 'n bad influence. Ek sou NOOIt dit otherwise gedoen het nie.... :-)

Gene en sy Iron-Man glove en Max Steele swaard. Baie Cool!

Monday, December 16, 2013

Sunday, December 15, 2013

A busy week in retrospect

Wow! What a week? We became Aussie citizens, the work Christmas party and also looking at some other bits-and-bobs. Karla was at a friends house for a sleep-over last night, and Eugene (bless him!) let us sleep until 8am, so Karin and I both feel so refreshed. Great stuff. Pictures below as always.

Makinbg some Pannekoek (similar to crepe's)

Caramel, banana and cinnamon sugar. The taste this produces is mind-blowingly good!
All of us at the Citizenship Ceremony. It was a short, but very sweet affair.
We are very happy and proud to be able to say "We are Australian!"


...and a celebratory lunch at Outback Jacks. Where else?!


Friday night, at Eat Greek, before the work party began. For legal reasons I can't post any other pictures :-(

Yesterday, after having dealt with some stuff, we drove down to some of the beaches in Rockingham. Stunning!