Friday, December 25, 2015

Kersdag kerkdiens by Deo Gloria Rockingham - 2015

Was vanoggend lekker vroeg op om gou dinge by die huis, en toe die kerk,  reg te trek. Dit was 'n goeie diens, 'n treffende boodskap (it's not your life after all), en lekker sing en met vriende saamwees. Wens net iemand wil daai "snake" reg insit ;-)

Hier is 'n pano so 10 minute voor die diens, en een in die diens self. Oor die 200 mense hoor ek. Altyd lekker met 'n groot groep.



Die orkes en sangers besig om te oefen voor die diens.

Louis...was sou ons sonder jou en Cornelius maak? Al swart merkie is daai snake....

Behind the scene's :-)