Sunday, January 22, 2017

Friday Fishbraai - Blessed to be able to chill with good friends and tasty food

First-up, baie dankie Nickey en Elize vir die gebruik van julle huis, braai's en swembad. Dit was awesome lekker.

Soos gewoonlik, hier is so paar foto's. Daar was nog, maar ek los maar die uit met mense met toe oe ;-) - Daar was baie vis, maar net te min chips, ne?

Nickey kry die kole solank reg.

Hulle le so mooi soet, en hulle het net so mooi soet geproe. Dankie Nickey en Skieps!

Karla check die kreefies, en smile breed (ja, daai braces is gone!) 
Mmmm! ...met Garlic botter....

Vars gerookte Salmon en King-fish. Was ook woes lekker.

Dankie Louw en Skieps/Elize vir julle skottels ook ;-)


Die kids het geswem, geeet en toe weer geswem.
Missy, soos enige ouilike hond, try hier ook haar luck vir ietsie om te proe...

Susan and the BFG


Pragtige dames... 

...en nog pragtige dames.

Bren met 'n mooi rokkie aan...


'n Panorama later die aand toe almal se pense lekker vol was.
Die melktert, trifle en peppermint-crisp tert is nie eers afgeneem nie!!