Sunday, March 19, 2017

Karla se Voorstelling - Dankie Here, ons is so dankbaar!

Vandag was vir die Aussie-Van's 'n groot dag. Sestien of-so jaar na Karla se doop is sy vanoggend aangeneem as beleidende lidmaat van Jesus se kerk. Hy het ons almal baie getoets met die jare, maar ons ook so baie geseen, en ons is dankbaar dat ons uit genade vandag ons doop-belofte kon nakom.

Karla, ons is baie trots op jou ook ons liefling, en mag die Here jou altyd op sy hande dra, net soos Hy nog altyd gedoen het.

(Fotos: Cornelius, dankie boet!)

Bles-kol, be gone ;-)



'n Simboliese doop deur Karin en ekke.







Geno by die video & sound desk.