Tuesday, December 26, 2017

Boxing Day 2017 - Die laaste oor-eet maaltyd

Mensig julle, watter vullende en plesierige jaar-einde is dit nie?! Defnitief te veel geeet, so more  gedra ons ons weer, en is dit net slaai blare en water...miskien....dalk...

Dankie Nickey en Elize vir die nooi en kuier, dit was (soos altyd) baie lekker. Julle is oraait :-)

Nelia, Elize, Karin en Tannie (?) om die braai voor die vleis opgaan.

Nickey en Rudi begin die vleis oppak. 
Die kids in the swembad, tipies van 'n Perth somer.


Lam ribbetjie, boerewors en kreef. Wow! Dis nou 'n "wintie" spread. Ons is dankbaar en geseend.


...plus gerookte Tassie Salmon en bosveld boerewors van Mufasa af. Konings kos!

Ai, hulle lyk so lekker, want hulle proe so lekker.

Johan en Missy besig om te chillax na die ete.

Karla trek een van haar pa se "moves"; dis nou tong uitsteek as sy/hy konsentreer, haha.