Saturday, May 19, 2018

Manne Kerk Kamp op Frank se plaas - 2018

Frank, baie dankie vir die gebruik van jou plaas, dit was awesome. Nicky, dankie vir die organise en Jaques D, Jaques se Broer, Bul en Alex, dankie vir die skiet reel. Bo alles, dankie aan ons Vader; U is so goed vir ons, baie, baie dankie.