Sunday, November 11, 2018

Fake braai,...of is 'it Vuyk?

Lekker, rustige middag saam met die Vuyk's, Skieps en ons gesin. Aaah, roll-on Monday.


Diep dinge, moet wees...

Lekker in die sonnetjie.

Aikona, nou lyk dit of botter in daai bek sou smelt, maar net minute
vroeer wou sy my Jeep vreet!

Ja, hier is evidence.