Monday, October 26, 2015

Karla se Kerk kamp - Fairbridge Village (Pinjarra)

Karla was laas naweek weg op 'n kerkkamp, wat sy baie geniet het. Regte cool plek, so ons sal ook hopelik binnekort daar kamp vir 'n naweek.
 
Karla staan in die voorste ry (foto: Keagan Holmes via Facebook).