Tuesday, May 3, 2016

Karla turns sweet-16!! Nooooo, show is growing up too fast!

Ons lifelike prinses, wat nou-die-dag nog so klein was, het 16 geword! Waar het die tyd gegaan?! Sy is so lieflik, en ons is so baie trots op die pragtige jong dame wat sy geword het. Baie lief vir jou ons kind, ons dank die Here elke dag vir jou in ons lewe. XX x 1000000 + 1.