Wednesday, December 26, 2018

Kersdag 2018

Eers kerk toe geweest, en Ds. Peet het weer die boodskap mooi oorgedra. Dankie Jesus.

Na kerk het ons net rustig by die Vuyk's gekuier, geswem en (min) geeet....Yeah, right!




Knorpot Bullet...


Missy, bringing the "cool".