Tuesday, December 25, 2018

Oukersdag, rustig by die huis.

Ons is rerig geseend; vir die eerste keer in baie jare kon ons met familie die Kersseisoen ingaan. Ons was net rustig by die huis, en dit was lekker. Amelia Park lamboudjie gebraai en Mufasa boerewors, saam met Ka se legendary aartappel slaai. Mmm!

Karla and Gene wrapping a present for Oupa & Ouma

Making custard for the Trifle.


Oupa en Ouma sit op die stoep, en wonder of hulle die somer gaan oorleef....

Lily-baby pose ook vir 'm foto.

Pressie opening time, almost....and Eugene almost can't bear it any longer :-)

...finishing off the evening nibbling on Christmas fruit cake.