Thursday, November 29, 2012

Fraser & Letta kom kuier!

Ons goeie vriende van toe ons die eerste keer in Napier gebly het, het gister hier by ons 'n blitbesoek afgele oppad SA toe. Was dit nou lekker om hulle almal weer te sien?! Fraser en Lettie lyk goed en nog net dieselfde. Lettie is nog net so kwaai en Fraser en ek het die botteltjie wyn sommer tjoef-tjaf leeg gehad. Ons sien hulle weer oppad terug (hulle woon nou in Allexandria, Suid Eiland NZ), so sien uit daarna ook.

L to R: Karla, Michiel, Sandri, Fraser, Lettie, Karin en ekke.